Placeholder Image

Die legende van Duskant Ombliksem

Lank lank gelede was daar n groep mense wat musiek saam gemaak het wat jy net kon verstaan as jy die laaste staande persoon by die partytjie was. Hierdie is hulle verhaal

Waar het dit begin?

Die Neefs

Dit het alles in Centurion begin—toe Hannes se neef, Reinhardt, net om die draai kom aansit. Reinhardt het met ’n bondel liedjies aangekom; Hannes was reeds ’n semi-professionele rapper. En toe, een aand, nog vars na die opening van die nuwe Kentucky op Lenchen Avenue, kom die woorde wat alles in beweging gesit het: “Kom ons begin ’n band.”
Placeholder Image

Wat hou hulle nou besig

Elke een het hulle eie project waar aan hulle tans werk
Baie lekker dinge wat daar gebeur gaan luister gerus.

Placeholder Image
Hannes van der Linde maak tans deel uit van die groep OUDERDOOS.Hulle is ’n energieke Afrikaanse groep uit Gauteng. Sedert 2021 meng hulle rock en metaal met aansteeklike lirieke vir ’n onvergeetlike "live" ervaring.
Placeholder Image
Reinhardt van Zyl en sy vrou sing al 'n ruk saam. Hulle het besluit om dit wat hulle doen vry te stel en vir die wereld te wys. Hulle geniet dit en neem aan ander mense sal dit ook geniet, hulle groep se naam is een saam. Woord speeling omdat die twee van hulle een is saam.